Aaron Klug

Aaron Klug
Aaron Klug in 1979

Gebore (1926-08-11)11 Augustus 1926
Želva, Litaue
Oorlede 20 November 2018 (op 92)
Cambridge, Engeland
Nasionaliteit Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Vakgebied Biofisika
Chemie
Instelling(s) Peterhouse, Cambridge
Birkbeck, Universiteit van Londen
Laboratorium van Molekulêre Biologie
Alma mater Universiteit van die Witwatersrand (BSc)
Universiteit van Kaapstad (MSc)
Trinity-kollege, Cambridge (PhD)
Doktorale promotor(s) Douglas Hartree
Bekend vir Kristallografiese elektronmikroskopie[1]
Toekennings FRS (1969)
Louisa Gross Horwitz-prys (1981)
Nobelprys vir Chemie (1982)
Copley-medalje (1985)

Sir Aaron Klug (1926–2018) was 'n Britse skeikundige en biofisikus van Litause afkoms wat lank in Suid-Afrika gewoon het. Hy ontvang die Nobelprys vir Chemie in 1982, "vir sy ontwikkeling van kristallografiese elektronmikroskopie en die bepaling van die struktuur van biologies belangrike nukleïnesuur-proteïen komplekse".[2]

  1. (en) Shafrir, E. (1994). "Aaron Klug--a pioneer of crystallographic electron microscopy". Israel journal of medical sciences. 30 (9): 734. PMID 8088991.
  2. "The Nobel Prize in Chemistry 1982" (in Engels). Nobelprize.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Junie 2018. Besoek op 8 Oktober 2017.

Developed by StudentB